Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 39:30:42
- More information
Informações:
Synopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodes
-
Absa se wins groei met net 1% , terwyl ander banke laat waai
11/03/2024 Duration: 07minArrie Rautenbach, uitvoerende hoof van Absa gesels oor die groep se finansiële resultate en hulle rentekoersstrategie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
R4800-fopadvertensies vloei steeds na Banxso
11/03/2024 Duration: 15minAlida Pienaar gesels oor die geld wat sy verloor het. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
11/03/2024 Duration: 04minTheo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
08/03/2024 Duration: 23minAmelia Morgenrood, aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen, en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoekom wil die ANC weer aftreefondse dwing om in infrastruktuur te belê?
08/03/2024 Duration: 10min"Benoude katte maak benoude spronge" – Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
08/03/2024 Duration: 12minAmelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die markte, Mondi se ooreenkoms, en Afristat wat likwideer. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 08ste Maart 2024
08/03/2024 Duration: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Piet raak opgewonde oor belasting
07/03/2024 Duration: 16minPiet Nel, voormalige projekbestuurder by Saica gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Dit woel in die kleinhandelsektor
07/03/2024 Duration: 07minHannes van den Berg, portefeuljebestuurder by Ninety One gesels oor groot kleinhandelaars in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Sanlam se wins spring in a pap ekonomie
07/03/2024 Duration: 08minAnton Gildenhuys, uitvoerende hoof van SA Retail Affluent by Sanlam gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter