Ags Wilropark Preekbediening

Synopsis

AGS Wilropark wil graag deur die grense van tradisie breek en ons omgewing vir die Here bereik. Daarom ons kern vers: Elkeen n medewerker in diens van God (1 Korintiërs 3:9). Ons hoop hierdie boodskappe rus jou toe om n verskil te maak daar waar jy is.

Episodes

  • God se Teenwoordigheid (vervolg)

    God se Teenwoordigheid (vervolg)

    08/11/2020
  • God se Teenwoordigheid

    God se Teenwoordigheid

    01/11/2020
  • Eer en Respek

    Eer en Respek

    13/09/2020
  • Wat is die mens?

    Wat is die mens?

    06/09/2020
  • Waarom jy altare moet bou

    Waarom jy altare moet bou

    30/08/2020

    Deur die Ou Testament lees ons van mense wat altare gebou het vir die Here. In besonder het Abraham altare gebou om die Here se goedheid en voorsiening te gedenk. Elke Christen behoort 'n altaar bouer te wees. Luister gerus na hierdie boodskap van Christiaan Swanepoel om te hoor waarom jy moet leer hoe om altare te bou.

  • Die Woord as Regter

    Die Woord as Regter

    23/08/2020
  • Liefde

    Liefde

    16/08/2020
  • Familie

    Familie

    09/08/2020 Duration: 32min
  • Hoop

    Hoop

    02/08/2020 Duration: 36min
  • Geloof

    Geloof

    26/07/2020 Duration: 34min

Informações: