Hoe Was Jou Naweek? Met Stix

Informações:

Synopsis

Why so serious? Die gebruik van humor, ironie en oordrewing of bespotting om onnoselheid en belaglikheid uit te wys, veral in verwysing na politiek en ander aktuele gebeure. 'n Podcast deur Stix Gevaaalik. Hoe was jou naweek?Against the assault of laughter, nothing can stand. Mark Twain

Episodes

  • Hoe was jou naweek? 2019-11-11

    12/11/2019 Duration: 29min

    Die week praat al die Afrikaanse media oor Gretha Widd, en Stix doen ook sy deel. Daar word ook 'n charcoal-lime lemonade probeer as 'n gesonde drankie... wat Stix dan gin by gooi om weer lekker ongesond te maak. Sponsors: http://bit.ly/KGVLKMerch

  • Hoe was jou naweek? 2019-11-04

    06/11/2019 Duration: 24min

    In die week se epsiode van jou gunsteling Afrikaanse podcast chat Stix oor die rugby wêreldbeker se einde, 'n halloween party en die hele Suid-Afrika wat nou champions is.

  • Hoe was jou naweek? 2019-10-29

    29/10/2019 Duration: 25min

    'n Vinnige chat oor die naweek se rugby wedstryd tussen SA en Wallis, asook 'n website wat gaan oor vloek en navorsing rondom vloek in Afrikaans.

  • Hoe was jou naweek? 2019-10-21

    24/10/2019 Duration: 20min

    Het jy al 'n comedy gedoen voor 4 mense? Het jy al rugby gekyk by vriende waar hulle net Afrikaans musiek luister? Hoe was jou naweek?

  • Hoe was jou naweek? 2019-10-14

    14/10/2019 Duration: 25min

    Stix wonder oor die rede hoekom hy begin podcast het, Skotland huil na Japan klaar is met hulle, en die NG Kerk kos hulself R3mil oor hul eie hardkoppigheid.

  • Hoe was jou naweek? 2019-10-08

    08/10/2019 Duration: 29min

    Stix raak opgewerk oor Aitsa! en "Die Laan" en "virseker" maar dit alles is vermaaklikheids onthalwe. Dan die skok oor die prys van vis en chips, en op die ou einde perspektief. Koop GVLK hemde: https://www.komedieshop.com/collections/gevaaalik-com-merch

  • Hoe was jou naweek? 2019-09-30

    30/09/2019 Duration: 19min

    In die episode praat Stix meestal oor sy Laaste Lag comedy show van die naweek wat verby is. Die stress, die heckler, die proses, die geluk en die gevoel van dankbaarheid.

  • Hoe was jou naweek? 2019-09-23

    25/09/2019 Duration: 20min

    In die episode praat Stix oor tafeltennis, mense wat grens oor die Rugby World Cup en Call of Duty Modern Warfare

  • Hoe was jou naweek? Podcast 2019-09-16

    16/09/2019 Duration: 25min

    Stix is terug, vir die week en moontlik meer. Daar word gepraat oor podcast, hoe in dit is om mans te haat en billboards.

  • Hoe was jou naweek? podcast 2019-04-03

    03/04/2019 Duration: 36min

    Stix praat oor nie net sy naweek nie maar ook die twee weke wat hy missing was omdat hy toergids gespeel het vir twee Amerikaners wat in Suid-Afrika kom kuier het vir die eerste keer.

  • Hoe was jou naweek? podcast 2019-03-11

    14/03/2019 Duration: 21min

    Stix praat oor rotisserie chicken, en die stand-up comedy grind.

  • Hoe was jou naweek? podcast 2019-03-05

    05/03/2019 Duration: 17min

    Stix praat oor slegte regsadvies wat vir mense gegee word oor dagga en Irene Farm se The Barn se slegte diens en belaglike pryse. Hoe voel jy oor die nuwer, korter Afrikaanse podcast? Laat weet deur 'n email te stuur aan ruan@gevaaalik.com

  • Hoe was jou naweek podcast 26-02-19

    27/02/2019 Duration: 19min

    Stix praat oor troll wees op die Cannabis Club SA Facebook groep, virtue signalling en bietjie braai          

  • Hoe was jou naweek? Podcast 28-01-2019

    29/01/2019 Duration: 24min

    Stix praat oor kar-probleme, stand-up comedy specials en geld spaar om geld uit te ry in sy kar

  • Hoe was jou naweek podcast 14-01-2019

    14/01/2019 Duration: 38min

    Stix praat oor sosiale angs, die woede en vertraagdheid van social media en mikpunte vir 2019.

  • Hoe was jou naweek Podcast 07-01-2019

    08/01/2019 Duration: 31min

    Stix praat oor kersfees, die begin van 2019 en die hele Suid-Afrika wat op die dagga-industrie moet spring. Jy weet mos almal soek deesdae cannabis oil.

  • Hoe was jou naweek Podcast 20-11-2018

    21/11/2018 Duration: 36min

    "Hoe was jou naweek?" waar Stix die troll voer en diep teleurgesteld is in homself. Red Dead Redemption 2 so bietjie, en chilli-cherry-kaas-wors wat jou sal laat wens jy kan ys op jou foevenjol sit.

  • Hoe was jou naweek Podcast 06-11-2018

    06/11/2018 Duration: 33min

    "Hoe was jou naweek?" waar Stix sy vrou en kind by die huis los om te gaan brand in die bos en dan te gaan brand in die kerk. Die enigste Afrikaanse Podcast wat wil weet hoe jou naweek was.

page 2 from 2