Gereformeerde Kerk Graaff-reinet

Apostolicum Art. 1; Rom. 1:18-25; Gal. 4:6,7| Wat glo ek? Reeks: Ek glo in God die Vader

Informações:

Synopsis

Ek glo (1) daar bestaan 'n Drie-Enige God, (2) wat die Vader is van alles wat Hy geskep het en (3) ons in Christus aangeneem het as Sy kinders.   https://youtube.com/live/HPvLnU79Zrg