Rsg Geldsake Met Moneyweb

Die aantal dollar-miljoenêrs in SA het die afgelope dekade met 20% gekrimp, maar nie almal is landuit nie

Informações:

Synopsis

Amanda Smit, besturende vennoot en hoof van Suid-, Oos- en Sentraal-Afrika by Henley & Vennote gesels oor hulle jongste verslag. Volg RSG Geldsake op Twitter