Die Besige Boom Podcast

Die Besige Boom- Episode 4 ~EVERT KLEYNHANS~ Hoekom is invloed belangrik?

Informações:

Synopsis

Invloed is een van die belangrikste komponente in entrepreneurskap en eintlik die geheim! In hierdie epsiode gesel Martin & Jaco met Evert Kleynhans, van Rooistoel TV, oor hoekom hy glo invloed belangrik is en hoe om dit reg te doen! Dit is 'n lang een, maar 'n goeie een! Luister dit gerus!