Gereformeerde Kerk Graaff-reinet

Ef. 5:22-24| Efesiërs Reeks: Geesvervulde getroude vroue

Informações:

Synopsis

In die Geesvervulde huwelik is die (1) Christenvrou gewillig gehoorsaam aan haar man, (2) wat Godgewe outoriteit oor elke aspek van haar lewe het, (3) soos die Kerk gehoorsaam is aan die Here Jesus   https://youtu.be/WCrF7ILjKik