Gereformeerde Kerk Graaff-reinet

Ef. 5:25-30| Efesiërs Reeks: Geesvervulde getroude mans

Informações:

Synopsis

In die Geesverulde huwelik gee die (1) Christenman in liefde sy lewe vir sy vrou en (2) hy het haar lief soos sy eie liggaam, soos die Here Jesus die Kerk liefhet.   https://youtu.be/Tq3YkLiFGmw