Gereformeerde Kerk Graaff-reinet

1 Timoteus 1:8,11| God se wet is gegee aan ons tot ons voordeel

Informações:

Synopsis

(1) Ons benodig ’n gesonde leer oor God se Woord, (2) Die gesonde leer wat verkondig van ons Here Jesus Christus ons verlosser. (3) Ons leer wel van die afwykings van God se Woord: die wat na regs afwyk en die wat na links afwyk – Die een wat die wet verloën en die wat die wet gebruik vir hul redding. (4) Beide moet verwerp word, God se wet is goed en moet goed gebruik word.   https://youtu.be/QD5sCEyZpRg