Gereformeerde Kerk Graaff-reinet

1 Tim. 1:15,16| God red ons van ons sondes sodatons van Sy genade kan getuig aan ander

Informações:

Synopsis

Ons elkeen wat Christus as Here het word deur God se genade gered. Die vraag is, is ons dankbaar vir hierdie genade? Al ons sondes, tot die ergste daarvan, word deur Christus betaal (1), en die Heilige Gees roep ons om aan ander te getuig daarvan (2). Dit is dit merkteken vir ons lewens as gelowiges (3).   https://youtu.be/LhrPzUOnSBo