Synopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodes
-
ToekomsVenster: Dis Vrydag, maar Sondag kom
27/05/2024 Duration: 03minOns kan in desperate moedeloosheid ons tent opslaan by Vrydag, of ons kan gewapen met die volle wapenrusting van God aan beweeg na Sondag.
-
ToekomsVenster: Bly bid
27/05/2024 Duration: 03minDie Bybel vertel ons van ʼn God wat ʼn goeie plan met ons almal het. Ek weet wat ek vir julle beplan sê die Here, voorspoed en nie teëspoed nie. (Jeremia 29:11)
-
ToekomsVenster: Bly in verwondering
27/05/2024 Duration: 02minMoenie die tyd in die ry mors nie. Gebruik dit om te bid, vir die persoon voor jou en agter jou.
-
ToekomsVenster: Mag God se seën oor môre waak
27/05/2024 Duration: 02minOns bid vir uitkoms, vir ʼn nuwe, beter dag. Ons bid vir voorspoed en seën.
-
ToekomsVenster: Wat leef in jou hart?
27/05/2024 Duration: 03minJy staan as iemand wat hoop dat dinge in die toekoms beter daaraan toe sal wees. Jy staan as iemand wat gebid het, steeds bid: “Here, wat wil U met my hier in hierdie klein privaat ruimte doen?”
-
ToekomsVenster: Waar God ons kom haal het
20/05/2024 Duration: 04minKom tuis by ʼn heilige God wat in Christus naby aan jou gekom het en in jou wil woning maak deur die Heilige Gees.
-
ToekomsVenster: ’n Kerk met sy deure oop
20/05/2024 Duration: 04minDie kerk verteenwoordig God se genadekring wat Hom in hierdie wêreld verteenwoordig.
-
ToekomsVenster: Beskerm ons teen die leegheid
20/05/2024 Duration: 04minSonder God bly ʼn mens se lewe leeg.
-
ToekomsVenster: Ek glo
20/05/2024 Duration: 04minIn ʼn wêreld van sinisme, wantroue en ongeloof, is dit genade om te kan sê “ek glo”.
-
ToekomsVenster: God as Vader
20/05/2024 Duration: 03minWat beteken dit dan om ʼn vader te wees? Hoe leef jy na die voorbeeld van God wat die unieke en volmaakte uitdrukking van Vaderskap is?