Rsg Geldsake Met Moneyweb

Synopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodes

  • RSG se Geldsake met Moneyweb – Woensdag 2 Desember 2020

    RSG se Geldsake met Moneyweb – Woensdag 2 Desember 2020

    02/12/2020 Duration: 47min

    Tinus de Jager – Moneyweb

  • Padvervoerbedryf in n oorlog gewikkel

    Padvervoerbedryf in 'n oorlog gewikkel

    02/12/2020 Duration: 06min

    Gavin Kelly – uitvoerende hoof, The Road Freight Association

  • EOH se omset daal met 25%

    EOH se omset daal met 25%

    02/12/2020 Duration: 07min

    Stephen van Coller – uitvoerende hoof, EOH

  • Absa-klante se data lek uit

    Absa-klante se data lek uit

    02/12/2020 Duration: 05min

    Manie van Schalkwyk - uitvoerende direkteur, die Suid-Afrikaanse Bedrogvoorkomingsdiens

  • Sukkelende maatskappye kan aansoek doen vir elektrisiteitskortings

    Sukkelende maatskappye kan aansoek doen vir elektrisiteitskortings

    02/12/2020 Duration: 08min

    Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport

  • Covid-19 inperkings weer op die horison

    Covid-19 inperkings weer op die horison

    02/12/2020 Duration: 07min

    Professor HB Klopper - uitvoerende dekaan, Navorsing en Institusionele Vennootskappe by die Da Vinci Instituut

  • Markoorsig

    Markoorsig

    02/12/2020 Duration: 09min

    Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth

  • RSG se Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 1 Desember 2020

    RSG se Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 1 Desember 2020

    01/12/2020 Duration: 40min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb

  • AgriSA vergader met die Nasionale Weermag

    AgriSA vergader met die Nasionale Weermag

    01/12/2020 Duration: 12min

    Uys van der Westhuijzen - voorsitter van AgriSA se sentrum van uitnemendeheid van landelike veiligheid

  • Redefine kyk na n nuwe meganisme om dividende te betaal

    Redefine kyk na 'n "nuwe meganisme" om dividende te betaal

    01/12/2020 Duration: 07min

    Andrew Konig – uitvoerende hoof, Redefine

  • Verbod op drankverkope knak Nampak se winssyfers

    Verbod op drankverkope knak Nampak se winssyfers

    01/12/2020 Duration: 11min

    Erik Smuts – uitvoerende hoof, Nampak

  • Kulula begin weer vlieg

    Kulula begin weer vlieg

    01/12/2020 Duration: 06min

    Glenn Orsmond – uitvoerende hoof, Comair

  • Markoorsig

    Markoorsig

    01/12/2020 Duration: 07min

    Chantal Marx - hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth

  • RSG se Geldsake met Moneyweb – Maandag 30 November 2020

    RSG se Geldsake met Moneyweb – Maandag 30 November 2020

    30/11/2020 Duration: 47min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb

  • Wat sit agter QR-kodes?

    Wat sit agter QR-kodes?

    30/11/2020 Duration: 04min

    Pieter Geldenhuys - toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

  • Satrix vier sy 20ste verjaardag

    Satrix vier sy 20ste verjaardag

    30/11/2020 Duration: 06min

    Helena Conradie - uitvoerende hoof, Satrix

  • Is SA se lugrederye reg vir die Kersseisoen?

    Is SA se lugrederye reg vir die Kersseisoen?

    30/11/2020 Duration: 10min

    Deon Cloete - bestuurder, Kaapstad Internasionale Lughawe

  • Wat lê voor vir die eiendomsmark in 2021?

    Wat lê voor vir die eiendomsmark in 2021?

    30/11/2020 Duration: 09min

    John Loos – huishoudelike en eiendomsektorstrateeg, FNB Home Loans

  • Hoe het Swart Vrydag verloop vanjaar?

    Hoe het Swart Vrydag verloop vanjaar?

    30/11/2020 Duration: 06min

    Werner van der Vyver – hoof van tegonologie, PayU

  • Markoorsig

    Markoorsig

    30/11/2020 Duration: 08min

    Theo Vorster – Galileo Capital

page 1 from 8

Informações: