Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 37:36:59
- More information
Informações:
Synopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodes
-
Huntex skop af en daar staan weer toue by Gallagher
26/04/2024 Duration: 03minAdriaan Woudstra – organiseerder, HuntEx Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Wat doen jy met jou geld in hierdie onsekere tye?
26/04/2024 Duration: 10minCobus Potgieter – beleggingshoof en portefeuljebestuurder, SouthernCross Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Transnet sê sy hernuwinsplanne werp vrugte af
26/04/2024 Duration: 06minMichelle Phillips – bestuurshoof, Transnet Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
26/04/2024 Duration: 09minMia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
26/04/2024 Duration: 14minMia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21 Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 26ste April 2024
26/04/2024 Duration: 48minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Codi is die nuwe instelling wat deposante gaan beskerm
25/04/2024 Duration: 07minSabihah Mohamed, uitvoerende hoof vir CODI by die Suid-Afrikaanse Reserwebank gesels oor hoe die nuwe instelling wat deposante gaan beskerm werk. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
BHP verras met oorname-aanbod van Anglo American
25/04/2024 Duration: 11minWilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor BHP se oorname-aanbod van Anglo American. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
MTI se Johann Steynberg sterf in Brazilië
25/04/2024 Duration: 07minJan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor Johann Steynberg en MTI. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Amerika se BBP styg met "net" 1,6%
25/04/2024 Duration: 05minDrikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die Amerikaanse ekonomie en rentekoerse. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kunsmatige intelligensie en versekering
25/04/2024 Duration: 07minIzak Smit, uitvoerende hoof van PPS gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Clicks hou aan om ’n winkel ’n week te open
25/04/2024 Duration: 07minBertina Engelbrecht, uitvoerende hoof van Clicks gesels oor die groep se resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 25ste April 2024
25/04/2024 Duration: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Bitcoin-halfvering kom en gaan sonder groot aksie
24/04/2024 Duration: 08minMarius Reitz, hoofbestuurder by Luno Afrika gesels oor bitcoin-halfvering. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kan ’n oordrag van aandele werknemers meer produktief maak?
24/04/2024 Duration: 06minProf Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr gesels oor die oordrag van aandele aan werknemers. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Takseer beleggers Tesla anders as ander maatskappye?
24/04/2024 Duration: 07minJean Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management gesels oor Tesla. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Belastingouditte neem drasties toe soos die Ontvanger KI inspan
24/04/2024 Duration: 09minElle-Sarah Rossato, vennoot by PwC Suid-Afrika gesels oor die Suid-Afrikaanse Inkomstediens wat kunsmatige intelligensie inspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 24ste April 2024
24/04/2024 Duration: 46minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Copper 360 spring oor produksieverslag
24/04/2024 Duration: 09minOmri Thomas, direkteur by Abax Investments gesels oor Copper 360 se goeie nuus, en die winde wat teen Sasol waai. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Boere gaan ’n taai 12 maande hê - ekonome
23/04/2024 Duration: 04minDr Johan Willemse, ekonoom by Agrikonsult gesels oor hulle jongste indeks. Volg RSG Geldsake op Twitter