Synopsis

Sakeman, Jacques Basson, gesels weekliks met Afrikaanse entrepreneurs en impakmakers, wêreldwyd, ten einde praktiese besigheids-en lewensraad te ontgin.

Episodes

  • Bernie van Niekerk

    Bernie van Niekerk

    02/05/2018 Duration: 54min

    CliffCentral.com — Ek sal heeldag lank met hierdie interessante man kan gesels. Bernie is die stigter en CEO van Commerce Edge en ‘n e-Procurement pionier. Hulle is die grootste speler wanneer dit by opleiding, publikasie en konferensies kom, aangaande Aankope en Aankopers. Hierdie episode word moontlik gemaak deur ons nuwe borg EXAH. EXAH

  • Ettiene Pretorius

    Ettiene Pretorius

    25/04/2018 Duration: 01h10min

    CliffCentral.com — Ettiene Pretorius is ‘n baie suksesvolle en unieke entrepreneur, met vars en soms kontroversiële idees. Min mense kan egter spog dat hulle al twee keer deur Richard Branson genooi is om tyd te spandeer op sy eiland, Necker. Hierdie episode word moontlik gemaak deur ons nuwe borg EXAH. EXAH

  • Gareth Cliff

    Gareth Cliff

    18/04/2018 Duration: 59min

    CliffCentral.com — Gareth Cliff het ‘n Afrikaner bloedlyn wat die meeste Afrikaners jaloers sal laat bv. Piet Retief en die vader van Afrikaans, Gustav Preller. Luister na hierdie baie interessante onderhoud, veral ons gesprek oor die stand en toekoms van Potgooie. Hierdie episode word moontlik gemaak deur ons nuwe borg EXAH. EXAH

  • Die manne van EXAH

    Die manne van EXAH

    11/04/2018 Duration: 01h14s

    CliffCentral.com — EXAH is nie net ons nuwe borg nie, maar ook deskundiges wat huidiglik groot besighede se prosesse en sisteme drasties verbeter, wat lei tot 30% PLUS groei vir die betrokke besighede. Kom luister hoe doen hulle dit. Hierdie episode word moontlik gemaak deur ons nuwe borg EXAH EXAH

  • Theo Vorster

    Theo Vorster

    04/04/2018 Duration: 32min

    CliffCentral.com — TV aanbieder, spreker en uitvoerende hoof van Galileo Capital, Theo Vorster, gesels met my oor die mites van Swart Ekonomiese Bemagtiging en veral die groei geleenthede wat dit Afrikaanse besighede bied. Hierdie episode word moontlik gemaak deur ons nuwe borg EXAH. EXAH

  • Portchie Viljoen

    Portchie Viljoen

    28/03/2018 Duration: 56min

    CliffCentral.com — Portchie is ons eie Afrikaner Picasso. ‘n Vrystaat seun met ‘n sterk entrepreneuriese agtergrond. Kom luister bietjie hoe die besigheid van kuns werk. Hierdie episode word moontlik gemaak deur ons nuwe borg EXAH. EXAH

  • Klipkouers en CliffCentral

    Klipkouers en CliffCentral

    28/03/2018 Duration: 12min

    CliffCentral.com — Uiteindelik is die Klipkouers wiel weer ernstig aan die rol, maar hierdie keer vanaf die CliffCentral ateljee in Sandton! Kom luister bietjie wat aan die gebeur is en waarheen ons oppad is! Hierdie episode word moontlik gemaak deur ons nuwe borg EXAH. EXAH

page 4 from 4

Informações: