Toekomsvenster
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 7:43:08
- More information
Informações:
Synopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodes
-
ToekomsVenster: God praat met jou
04/03/2024 Duration: 03minDis die belofte van die nuwe lewe in Christus wat ons nooi om ʼn koersaanpassing te maak.
-
ToekomsVenster: Afgereken met sonde sodat ons kan leef
29/02/2024 Duration: 04minJesus het klaar betaal. Ons is nie meer bang nie. Die dood is geen bedreiging meer nie.
-
ToekomsVenster: Die groot oorgang
29/02/2024 Duration: 05minLees gerus wat Paulus skryf oor die oorgang en wat daarby betrokke is. Hy kontrasteer die teenwoordige met die toekomstige.
-
ToekomsVenster: Nie hier nie, beteken nie dood nie
29/02/2024 Duration: 04minDie Bybel sê die plek waarheen hulle vertrek het, is onbeskryflik mooi.
-
ToekomsVenster: Die klip is weggerol, kyk, die graf is leeg
27/02/2024 Duration: 03minOns wat baie eeue na Christus leef, bely dat die Bybel, die Woord van God, die Waarheid is.
-
ToekomsVenster: Anderkant die dood
26/02/2024 Duration: 04minDan is daar ook die wete dat Christus se opstanding ons eie opstanding waarborg en dat dit ons sekuriteit is. Mag dit jou eweneens bemoedig.
-
ToekomsVenster: Onthou jy nog?
23/02/2024 Duration: 03minIemand praat van ʼn tweede naïwiteit – glo soos ʼn kind glo, onvoorwaardelik en opreg.
-
Toekomsvenster: God kies nie kant nie
22/02/2024 Duration: 04minDit voel vir my asof ons deurentyd met mekaar baklei.
-
ToekomsVenster: Vasbyt, daar is ’n uitkoms
19/02/2024 Duration: 03minHaal asem, en as jy uitblaas bely jy dat God groot is.
-
ToekomsVenster: Kiekies uit die geheue
19/02/2024 Duration: 03minEk noem dit sommer geheue-kiekies. Ek neem foto’s in my gemoed en bêre dit vir ʼn ander dag. Dis kosbare oomblikke, geleenthede, gawes wat nooit weer net so herhaal sal word nie.
-
ToekomsVenster: Wat weet die martelare?
19/02/2024 Duration: 03minWat elkeen van ons vandag nodig het is ʼn ander soort genade.
-
ToekomsVenster: Kinders bly ons verantwoordelikheid
12/02/2024 Duration: 02minSuid-Afrika se kinders is ons gesamentlike verantwoordelikheid. Ons mag hulle nie versaak nie.
-
ToekomsVenster: God roep ons die diep see in
12/02/2024 Duration: 02minDie seën lê in die diep water van geloofsvertroue.
-
ToekomsVenster: Wie se standaard handhaaf jy?
12/02/2024 Duration: 03minOnthou, jy is 'n beelddraer van die lewende God self.
-
-
ToekomsVenster: Die son vat dooierus op die horison
12/02/2024 Duration: 02minKom Son van geregtigheid, ek buig voor U, Heer.
-
ToekomsVenster: ʼn Plek vir almal
08/02/2024 Duration: 03minDis tyd dat ons mekaar spasie onder God se son gun. Ons mag nie ons eie beeld bou deur van ander mense ʼn karikatuur te maak nie.
-
ToekomsVenster: Elkeen se verantwoordelikheid
08/02/2024 Duration: 03minAs elkeen van ons respek vir onsself, ander en die omgewing, God se handewerk betoon, sal Suid-Afrika anders daaruitsien.
-
ToekomsVenster: Met dankbaarheid
05/02/2024 Duration: 02minMag die grootsheid van God se genade wat prakties op soveel maniere in jou en my lewe uitspeel ons altyd, weer en weer, sprakeloos laat.
-
ToekomsVenster: Gelowige, jy is reeds vrygekoop
05/02/2024 Duration: 03minOns is vry. Leef in daardie vryheid.