Gereformeerde Kerk Graaff-reinet
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 49:31:20
- More information
Informações:
Synopsis
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet: Geloof, Gawes, Gedrag. Preke en ander klankopnames.
Episodes
-
Jak. 3:13,14| Jakobus Reeks: Het ons die wysheid wat van bo kom?
30/05/2024 Duration: 32min(1) Wysheid moet getoets word aan die hand van (2) gedragspatrone en (3) gesindheid. https://youtu.be/EUp4RAnyrVk
-
Geselekteerde tekste| "Wat van die arme man daar ver in die Amasone wat nog nooit van Jesus gehoor het nie?”
20/05/2024 Duration: 33min(1)Wat is die standaard waarvolgens God mense oordeel en (2)kan enigiemand van Sy oordeel verontskuldig word? (3)Wat dan van die arme man daar ver in die Amasone wat nog nooit van Jesus gehoor het nie? https://youtube.com/live/eacOqByn2c4
-
Jak. 3:1-12| Jakobus Reeks: Tem die tong
20/05/2024 Duration: 36min(1) Struikelende tonge (2) verwoestende tonge (3) getemde tonge. https://youtube.com/live/timUCGlyfh4
-
1 Kor. 1:4-9| Vyf genadewerke van God in gelowiges
20/05/2024 Duration: 33min(1) Ons dank die Here vir sy prestasies in ons: (2) Sy verryking,(3) die vrug van bekering, (3) die verwagting van die wederkoms, (4) ons blaamloosheid in, en (5) verbondeid met Christus https://youtube.com/live/-E-8EvhMsNY
-
Ps. 38| Psalms, Boek 1-Reeks: Genesing vir die sondesiekte
20/05/2024 Duration: 33min(1) Die sondesiekte het 'n allesomvattende effek op ons, (2) maar daar is ook vir ons totale genesing wanneer die Here ons onthou https://youtube.com/live/dmR6H-DxMEs
-
Jak. 2:18-26| Jakobus Reeks: Het jy geloof soos demone of soos Abraham en Ragab?
20/05/2024 Duration: 32min(1) Het jy net kennis van God, of (2) glo jy die daadwerklik? https://youtube.com/live/yEvf094ZVT0
-
Mat 5:3| ... kan 'n arme van gees ook ryk wees...?
18/04/2024 Duration: 35minhttps://youtube.com/live/XRFxk07tSY8
-
1 Kor. 1:17; 4:6| Is daar nog krag in ons prediking?
08/04/2024 Duration: 33min(1) Daar is geen krag in die vlees en wêreldse wyshede nie, (2) maar daar is krag in ons prediking wanneer ons buig voor die gesag van die Skrif en die Evangelie proklameer! https://youtube.com/live/nwmBq85rPHU
-
Geselekteerde tekste| "Alle godsdienste is goed, dit maak nie saak wat jy glo nie."
02/04/2024 Duration: 31min(1) Waarom is daar so baie verskillende godsdienste en (2) is alle godsdienste dieselfde? https://youtube.com/live/Mde1DysZiXA
-
-
Ps. 37| Die sagmoediges sal die aarde beërwe
25/03/2024 Duration: 33min(1) Ons stryd, (2) ons behoud en (3) ons beloning https://youtube.com/live/sjL7xKtDvcI
-
Spr. 30:15,16| "Genoeg!"
11/03/2024 Duration: 28min(1) In 'n immer-onversadigbare wêreld, (2) is die Here ons "Genoeg!" https://youtube.com/live/gRjBm1uc6MY
-
Johannes 14:65| Christus is die weg na die Vader in wie ons moet glo en vir wie ons moet werk.
04/03/2024 Duration: 23min(1) Christus is die enigste weg na die die waarheid en die lewe (2) daarom moet ons in Hom glo (3) en voortgaan met die verkondiging van die evangelie https://youtube.com/live/D_OfcXE_fBY
-
Jak. 2:5-13| Jakobus Reeks: Ontferming triomfeer oor die oordeel
26/02/2024 Duration: 27min(1) Daar is geen ontferming in die beoordeling van die uiterlike nie, (2) maar die Here se wet beveel ontferming en (3) ontferming sal triomfeer oor die oordeel https://youtube.com/live/pIJR6oq5BAA
-
Rig. 14:14 & Heb. 2:14,15| Hoe kan ek bevry word van my vrees vir die dood?
19/02/2024 Duration: 32min(1) Christus het die eis wat die duiwel op ons lewens het betaal (2) en so is ons bevry van die vrees vir die oordeel wat ons dood ingehou het https://youtube.com/live/gzGyiW_swzc
-
Psalm 36| Psalms, Boek 1- Reeks: In Sy lig sien ons lig
12/02/2024 Duration: 33minHoe dit lyk wanneer ons (1) nie in die Here se lig lewe nie en (2) wél in die Here se lig lewe https://youtube.com/live/koQsPMZ637s
-
Jak. 2:1-4| Jakobus Reeks: Moet nie iemand na die uiterlike beoordeel nie
05/02/2024 Duration: 25min(1) Gelowiges moet, soos God, (2) nie onderskeid tussen mense tref op grond van die uiterlike nie, (3) want dit maak van ons regters wat nie die heerlikheid van Christus in die oog hou nie. https://youtube.com/live/yAoT0k26vaM
-
Geselekteerde tekste| "Die Bybel is vol weersprekings!"
29/01/2024 Duration: 31min(1) Die Bybel is deur die Gees geïnspireer en (2) onfeilbaar, daarom kan dit geen weersprekings bevat nie https://youtube.com/live/2K_U6aTQ4vQ
-
Ps. 35| Psalms, Boek 1-Reeks: Die Here veg vir ons
29/01/2024 Duration: 29min(1) Die Here help in ons vervolgingstryd, (2) herstel ons lewe en (3) handhaaf ons reg! https://youtube.com/live/EflP8nTkz0Q
-
Mark. 10:42-45| Vry om te dien
08/01/2024 Duration: 25min(1) Die wêreld is vasgevang in 'n eindelose siklus van oorheersing en onderwerping, (2) maar Christus maak ons vry om te dien. https://youtube.com/live/2oO02Z7qonk