Synopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodes
-
ToekomsVenster | God is liefde
12/12/2024 Duration: 03minDit is motivering genoeg om weer en weer vir die liefde te kies.
-
ToekomsVenster | Kan ander jou volg?
12/12/2024 Duration: 04minElkeen word iewers met ʼn leierskaprol vertrou.
-
ToekomsVenster | Blakend gesond of stukkend en bloeiend?
11/12/2024 Duration: 05minTyd saam met God is selfsorg. Hoe gesond is jy?
-
ToekomsVenster | Glo jy dit?
10/12/2024 Duration: 03minDie opsomming daarvan is dat God betroubaar, liefdevol, goed en genadig is. Daardie woorde dien as ʼn verwysingspunt in my lewe. Te midde van en ten spyte van, selfs aarselend en bewend, kies ek om te glo.
-
ToekomsVenster | Maak my lewe hoegenaamd ʼn verskil?
09/12/2024 Duration: 04minDeel jy opregte blyke van waardering uit, selfs al betaal jy die mense?
-
ToekomsVenster | Wat God gee, is gratis
05/12/2024 Duration: 05minWil jy uit die skuld kom, die skuld by God? Ontvang vandag vryspraak, vryskelding en die nuwe lewe self.
-
ToekomsVenster | Die mense daar buite
05/12/2024 Duration: 05minKom ons dink ʼn bietjie na oor wie die buite mense in ons verwysingsraamwerk is en oorweeg hoe ons hulle kan innooi in die veilige spasie van ons omgee.
-
ToekomsVenster | Skryf ʼn brief aan jou toekomstige self
04/12/2024 Duration: 04minUiteraard is die belangrikste vraag – waar en hoe pas God by jou toekomstige self in?
-
ToekomsVenster | God van spasies
04/12/2024 Duration: 04minLeer die kuns aan om daardie spasies te benut.
-
ToekomsVenster | God van kleur en geur
02/12/2024 Duration: 04minMag een en elkeen vandag en elke dag die kleur en geur van God in hierdie wêreld vertoon.
-
ToekomsVenster | Pensionaris-afslag
27/11/2024 Duration: 03minEk het besluit wie en wat ek is, waar ek inpas, wat ek van die lewe wil hê, waarom ek hier is, wat ek en God met mekaar te make het, waarheen ek op pad is, al is daar net ʼn paar jare oor.
-
ToekomsVenster | Lief sonder om te sien
27/11/2024 Duration: 04min“Here,” het ek gesê, “ek kan sonder U nie lewe nie en ek kan sonder U nie sterwe nie.”
-
ToekomsVenster | Trane was skoon, moet dit nie keer
25/11/2024 Duration: 04minMiskien huil jy vandag. Jy huil oor ʼn geliefde wat deur die dood weggeneem is, die verlange is tasbaar, die heimwee onhanteerbaar.
-
ToekomsVenster | Dis nie so eenvoudig nie
25/11/2024 Duration: 05minDit is komplekse sake wat nie sondermeer met reguit-strepe en eenvoudige redenasies afgemaak of afgehandel kan word nie.
-
ToekomsVenster | Tik, tik, nog ʼn minuut is verby
25/11/2024 Duration: 03minVra jouself dalk eerder, hoe bewus was ek van die lewe, wat het ek raakgesien en waardeer, waar het ek stilgehou, gesels, bemoedig. Het ek vasgehou en omhels, ʼn kompliment gedeel, by die Here uitgekom?
-
ToekomsVenster | Die ware Jakob
21/11/2024 Duration: 05minDaar is altyd ʼn stukkie “mengsel” in ons waarmee die Heilige Gees wil werk sodat ons toenemend word wat ons in Christus die Here is.
-
-
ToekomsVenster | Gehoorsaamheid aan God
18/11/2024 Duration: 04minKom na My toe, nooi Jesus. Ek staan by die deur en klop, getuig Openbaring 3:20. Het jy die uitnodiging al aanvaar?
-
ToekomsVenster | Dit is die dag wat die Here gemaak het
18/11/2024 Duration: 05minKom ons streef daarna om sonskynmense te wees. Begin sommer vandag daarmee.
-
Toekomsvenster | ʼn Duisend keer beskerm
18/11/2024 Duration: 05minStel jou dit voor, God slaap nie, sluimer nie in nie, word nie vaak nie, is heeltyd beskermend teenwoordig in die lewens van sy kinders.