Gereformeerde Kerk Graaff-reinet
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 49:32:12
- More information
Informações:
Synopsis
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet: Geloof, Gawes, Gedrag. Preke en ander klankopnames.
Episodes
-
Jak. 1:9-11| Jakobus Reeks: Die arme en ryke se versoeking en trots
11/09/2023 Duration: 26min(1) Die arm man se versoeking en trots en die (2) die ryk man se versoeking en trots. https://youtu.be/Kk9bJ5XXupk
-
Ps. 31:6,15-16: Psalms, Boek 1-Reeks: Die liturgie van 'n sterwende man
04/09/2023 Duration: 29minMy (1) gees en (2) tye is in die Here se hande! https://youtube.com/live/t5CrtTQXnHA
-
Jak. 1:5-8| Jakobus Reeks: "Wat is die regte ding om te doen?!"
28/08/2023 Duration: 29min(1) Die behoefte in tye van versoeking is dat ons nie weet wat ons moet doen nie en Jakobus gee dan (2) die oplossing, (3) 'n pragtige belofte en (4) 'n belangrike kwalifikasie https://youtube.com/live/HBGutRJjIIc
-
Ps. 30:3,7-8| Psalms, Boek 1-Reeks: Die Here maak ons gesond
21/08/2023 Duration: 35min(1) Die Here verdruk ons soms as ons onbesorgd geraak het, maar (2) Hy kan ons ook weer gesond maak. https://youtube.com/live/jsTqyHnVm0s
-
Jak. 1:1-4| Jakobus Reeks: Ontwikkel in volharding wanneer jy versoek word
14/08/2023 Duration: 24min(1) Jakobus wys vir ons egte Christenskap in aksie en (2) hoe ons versoekings met vreugde tegemoet mag gaan en (3) ook moet ontwikkel in ons volharding. https://youtube.com/live/j3X2H7Kl8Zk
-
Ps. 29| Psalms, Boek 1-Reeks: Gee eer aan God!
31/07/2023 Duration: 24min(1) Gee eer aan die Here in die hoë hemel en (2) op aarde en (3) in Sy huis! https://youtube.com/live/MzaNR_tHWf0
-
Apostolicum Art. 12; 1 Tim. 6:12b| Wat glo ek? Reeks: Ek glo ek sal vir ewig lewe
31/07/2023 Duration: 27minEk glo (1) dat ek vir ewig sal lewe en (2) dat ek ook nóú die ewige lewe moet gryp! https://youtube.com/live/k_GolgtnW7Y
-
Ps. 28:1,2| Psalms, Boek 1-Reeks: As die Here stil is
18/07/2023 Duration: 27min(1) Ons roep die Here, (2) met leë hande https://youtube.com/live/WabYnACHpz8
-
Apostolicum Art. 11; Job 19:25-27| Wat glo ek? Reeks: Ek glo dat my liggaam eendag opgewek sal word
10/07/2023 Duration: 27minEk glo (1) dat my siel na my dood by die Here Jesus is en (2) dat Hy ook my liggaam sal opwek https://youtube.com/live/nsTpOebHe-k
-
Spr. 29:25| Vrees vir mense: die Here se antwoord
03/07/2023 Duration: 27min(1) Vrees vir mense maak ons paniekerig oor diefisiese of geestelike "straf" wat mense kan toedien,(2) maar die Here bevry ons van hierdie vrees wanneer ons Hom vertrou en vrees. https://youtube.com/live/U3RyjT4fklc
-
Apostolicum Art. 10; 1 Joh. 1:8,9| Wat glo ek? Reeks: Ek glo my sondes kan vergewe word
28/06/2023 Duration: 24minEk erken (1) dat ek sonde doen en (2) ek glo dat God my sondes kan vergewe! https://youtube.com/live/Ueh-uUtEW0Q
-
Ps. 27| Psalms, Boek 1-Reeks: Lesse van vertroue in tye van sekerheid en onsekerheid
28/06/2023 Duration: 28min(1) In tye van sekerheid leer ons om nie selfversekerd te wees nie, maar ons sekuriteit in die Here te vind en die lieflikhede van die Here te kerheid leer ons om Sy aanskou. (2) In tye van onse teenwoordigheid te soek en te wag op die Here. https://youtube.com/live/Ueh-uUtEW0Q
-
Apostolicum Art. 9 & Mattheus 16:16-18| Wat glo ek? Reeks: Ek glo aan die Christelike kerk
13/06/2023 Duration: 29minEk glo aan (1) een, (2) heilige, (3) algemene Christelike kerk, (4) die gemeenskap van die heiliges. https://youtube.com/live/N39vx5JVcOc
-
Ps. 26| Psalms, Boek 1 - Reeks: Die gelyk grond waarop ek die Here aanbid
13/06/2023 Duration: 25minWanneer mense nie ons onskuld kan of wil insien nie, dan is dit (1) die goedertierenheid van God, (2) gehoorsame geselskap en (3) getroue godsdiens wat die grond onder ons voete gelykmaak. https://youtube.com/live/c6FbdCZGTfg
-
Apostolicum Art. 8; Eseg. 36:25-27; Joh. 16:5-15| Wat glo ek? Reeks: Ek glo in die Heilige Gees
29/05/2023 Duration: 33min(1) Ek glo in die gestuurde Gees van God, wat persoonlik en heilig is (2) om ons te transformeer, te oortuig, te lei en Christus te verheerlik https://youtube.com/live/-sGCtahvLc0
-
Apostolicum Art. 7; 2 Kor. 5:10| Wat glo ek? Reeks: Ek glo Jesus sal weer kom om te oordeel
29/05/2023 Duration: 35minEk glo (1) Jesus sal weer uit die hemel kom, (2) sodat elkeen voor sy regterstoel kan verskyn https://youtube.com/live/_3iA2PDay6g
-
Romeine 8:31-37| Wie kan teen ons wees?
29/05/2023 Duration: 26minhttps://youtube.com/live/tGDgzG8-w20
-
Apostolicum Art. 6; Joh. 20:27; 1 Joh. 2:1| Wat glo ek? Reeks: Ek glo Jesus het na die hemel opgevaar
29/05/2023 Duration: 31minEk glo (1) Jesus het opgevaar na die hemel om vir ons 'n Voorspraak en (2) 'n Waarborg te wees. https://youtube.com/live/ptvnkQjnj5c
-
Pred. 4:6; 1 Kor. 7:20| Ons vergenoegdheid te midde van allerhande verwagtinge
29/05/2023 Duration: 25min(1) Die Here roep ons in bepaalde omstandighede en (2) daar moet ons vergenoegdheid in Christus leer https://youtube.com/live/ZI32wOYGZhY
-
Ps. 25:4,5| Psalms, Boek 1-Reeks: Vra dat die Here jou leer
29/05/2023 Duration: 30min(1) Ons vra knaend dat die Here Sy weg en waarheid vir ons sal leer en ons daarin sal lei, (2) en ons verwag geduldig dat Hy dit sal doen! https://youtube.com/live/8Jd5kU-7qcM