Rsg Geldsake Met Moneyweb
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 37:36:59
- More information
Informações:
Synopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodes
-
Die toekoms van besigheidsinsigte lewe op die internetwolk
28/03/2024 Duration: 16minPieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie gesels oor die toekoms van besigheidsinsigte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 01 ste April 2024
28/03/2024 Duration: 46minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tinus drink koffie met Prof. Jannie Rossouw van die Wits Sakeskool
28/03/2024 Duration: 11minProf Jannie Rossouw, politieke ekonoom en besoekende professor aan Wits Sakeskool gesels oor sy agterond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die prys van Kakao raak aan $10 000 ‘n ton
28/03/2024 Duration: 06minPierre le Roux, eienaar van Sengi Cocoa gesels oor die prys van kakao. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
September is dalk te vroeg vir die twee-pot pensioenstelsel
28/03/2024 Duration: 04minAdri Messerschmidt, senior beleidsadviseur by die Vereniging vir Spaar en Beleggings in Suid-Afrika (Asisa) gesels oor die twee-pot pensioenstelsel. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Sasria leer lesse uit die 2021 onluste
28/03/2024 Duration: 09minDirk Kunz, waarnemende finansiële hoof by Sasria Insurance gesels oor lesse uit die 2021 onluste. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die handelsbalans is weer positief
28/03/2024 Duration: 07minLisette IJssel de Schepper, senior ekonoom by die Buro vir Ekonomiese Navorsing (BER) gesels oor Suid-Afrika se vervaardigerspryse, en handelsbalans. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die beurs hier in Johannesburg styg saam met internasionale
28/03/2024 Duration: 08minSchalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 28ste Maart 2024
28/03/2024 Duration: 49minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 27ste Maart 2024
27/03/2024 Duration: 47minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kriptogeldeenhede hou aan om voordele uit beurseplasings te put
27/03/2024 Duration: 06minMarius Reitz, hoofbestuurder by Luno Afrika gesels oor kriptogeldeenhede. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Metair se omset styg met 14%
27/03/2024 Duration: 05minJohan Mouton, bedryfshoof van Metair gesels oor hulle finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Momentum Metropolitan se bedryfswins is amper 70% hoër op na R2 miljard
27/03/2024 Duration: 10minJeanette Marais, bestuurshoof van Momentum Metropolitan gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Old Mutual verklaar ‘n finale dividend van 49c per aandeel
27/03/2024 Duration: 06minCasper Troskie, finansiële hoof van Old Mutual gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die Reserwebank hou rentekoerse onveranderd
27/03/2024 Duration: 08minDr Elna Moolman, hoof van finansiële markte by Standard Bank Groep Navorsing & Ekonomie gesels oor die rentekoersbesluit. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die JSE styg vanmiddag en hou koers met wat in die res van die wêreld gebeur
27/03/2024 Duration: 06minJohan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die landbousakevertroueindekse bly op ‘n lae vlak
26/03/2024 Duration: 06minNico Groenewald, hoof van landbou by die Standard Bank Groep gesels oor landbousakevertroueindekse. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
In watter bate moet jy belê?
26/03/2024 Duration: 08minJac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor bates om in te belê. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die Amerikaners stem oor hulle ooreenkomste met Suid-Afrika
26/03/2024 Duration: 09minMaarten Ackerman, hoofekonoom by Citadel Investment Services gesels oor Amerika wat hulle verhoudings met SA hersien. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die besigheidssiklusaanwysers sak vir die derde maand in ’n ry
26/03/2024 Duration: 05minThea Fourie van S&P Global gesels oor besigheidssiklusaanwysers. Volg RSG Geldsake op Twitter