Toekomsvenster
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 8:11:56
- More information
Informações:
Synopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodes
-
ToekomsVenster: Kinders bly ons verantwoordelikheid
12/02/2024 Duration: 02minSuid-Afrika se kinders is ons gesamentlike verantwoordelikheid. Ons mag hulle nie versaak nie.
-
ToekomsVenster: God roep ons die diep see in
12/02/2024 Duration: 02minDie seën lê in die diep water van geloofsvertroue.
-
ToekomsVenster: Wie se standaard handhaaf jy?
12/02/2024 Duration: 03minOnthou, jy is 'n beelddraer van die lewende God self.
-
-
ToekomsVenster: Die son vat dooierus op die horison
12/02/2024 Duration: 02minKom Son van geregtigheid, ek buig voor U, Heer.
-
ToekomsVenster: ʼn Plek vir almal
08/02/2024 Duration: 03minDis tyd dat ons mekaar spasie onder God se son gun. Ons mag nie ons eie beeld bou deur van ander mense ʼn karikatuur te maak nie.
-
ToekomsVenster: Elkeen se verantwoordelikheid
08/02/2024 Duration: 03minAs elkeen van ons respek vir onsself, ander en die omgewing, God se handewerk betoon, sal Suid-Afrika anders daaruitsien.
-
ToekomsVenster: Met dankbaarheid
05/02/2024 Duration: 02minMag die grootsheid van God se genade wat prakties op soveel maniere in jou en my lewe uitspeel ons altyd, weer en weer, sprakeloos laat.
-
ToekomsVenster: Gelowige, jy is reeds vrygekoop
05/02/2024 Duration: 03minOns is vry. Leef in daardie vryheid.
-
ToekomsVenster: Saai in seisoen
05/02/2024 Duration: 03minWaartoe roep die Here jou al ʼn geruime tyd? Koop die tyd uit. Moenie verskonings maak nie. Laat 2024 punte tel in God se Koninkryk.
-
ToekomsVenster: Die kuns van die lewe
29/01/2024 Duration: 02minDankie aan soveel rolspelers wat ons die kuns van die lewe leer.
-
ToekomsVenster: God ken my siel
29/01/2024 Duration: 02minGod ken my siel. Ek deel my siel met Hom. Hy verstaan. Hy verwyt nie. Wys nie vingers nie. Skryf nie af nie. Hy is nie veroordelend, vingerwysend of gewoon ongeskik soos sommige mense nie. Nee, Hy koester my siel.
-
ToekomsVenster: God woon onder ons lofgesange
29/01/2024 Duration: 02minSing omdat jy bly is, mens is, medemens is, en sing omdat jy leef.
-
ToekomsVenster: Ek wil volrond wees
29/01/2024 Duration: 03minEk wil volrond mens wees, feesvierend deur die lewe gaan, die bergtoppe bewandel, van God se blomme in die vallei ʼn ruiker maak en vir ʼn stukkende mens aangee. En jy?
-
ToekomsVenster: Kom ons ontmoet mekaar as volronde mense
29/01/2024 Duration: 03minMag ons mekaar die stereotipering, die slegsê, die verdagmakery verskoon. Mag ons mekaar as volronde mense ontmoet. Immers, God is nie met een van ons klaar nie.
-
ToekomsVenster: Raak jy nog ontsteld?
22/01/2024 Duration: 03minKom ons raak weer ʼn slag ontsteld. Daar is eintlik geen ander opsie nie.
-
ToekomsVenster: ’n Hoopvolle toekoms
22/01/2024 Duration: 02minGister is water onder deur die brug, word gesê. Moenie jou tent daar opslaan nie. As jy moet vertoef, kap die tentpenne liggies in. Môre kom die son weer op.
-
ToekomsVenster: Vind jou vreugde
22/01/2024 Duration: 02minVind jou vreugde in die Here en Hy sal jou gee die begeertes van jou hart.
-
ToekomsVenster: ’n Lig vir ander
22/01/2024 Duration: 04minHy is met niemand klaar nie, behalwe hulle wat ons reeds vooruitgegaan het. In hulle is die werk van die Gees volbring.
-
ToekomsVenster: Kom ons praat oor oordeel
22/01/2024 Duration: 03minIemand het eenmaal gesê herlewing begin by die sirkel wat ons rondom ons trek en die persoon wat daarbinne staan.