Toekomsvenster

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 10:56:49
  • More information

Informações:

Synopsis

ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

Episodes

  • ToekomsVenster: Los iets betekenisvol agter

    21/08/2024 Duration: 04min

    Nee, duisend maal nee. Jou stem mag nie saam met jou “sterf” nie. Los iets betekenisvol agter.

  • ToekomsVenster: God lag ook

    21/08/2024 Duration: 05min

    Dan huil hy ook. Hy huil oor die kerk kragteloos optree in ʼn wêreld wat juis nou die krag van God so nodig het.

  • ToekomsVenster: Jy het ’n stem, sing!

    19/08/2024 Duration: 04min

    Sing asof jy die eerste keer van Hom gehoor het en amper nie kan glo dat Hy jou ook liefhet nie.

  • ToekomsVenster: Die stem van die Here is kragtig, glansryk

    19/08/2024 Duration: 04min

    Is Hy Here van ons lewens en word die belydenis deur ons lewe, optrede en getuienis gedra?

  • ToekomsVenster: Wees vir hulle ’n stem

    19/08/2024 Duration: 03min

    Dalk is jy ook een van die wat roep, maar jou stem het hees geword, jy het opgegee met die verwagting dat iemand gaan luister, gaan opdaag, gaan help. Dalk lê jou genesing daarin om juis daarom aan ʼn ander roepende aandag te gee, immers, jy weet hoe dit voel.

  • ToekomsVenster: Verstaan Christene hul taak in die wêreld?

    12/08/2024 Duration: 03min

    Is ons nog dienaars? Verstaan Christene hul plek, taak en posisie in die wêreld?

  • ToekomsVenster: Die glas is halfvol

    12/08/2024 Duration: 05min

    In sy genade het God aan ons oë, ore, hande en voete gegee. Elkeen van ons kan iets doen!

  • ToekomsVenster: Maak ruimte vir ander se verstaan

    12/08/2024 Duration: 06min

    Na alles, die feit dat ek en jy glo, is suiwer genade.

  • ToekomsVenster: Ons is nie meer kinders nie

    12/08/2024 Duration: 03min

    Ons het mekaar broodnodig.

  • ToekomsVenster: Emosionele volwassenheid gevra

    12/08/2024 Duration: 04min

    Ek wonder of jy met my ervaring kan identifiseer?

  • ToekomsVenster: Die Alfa en Omega

    08/08/2024 Duration: 03min

    Al wat Hy vra, is kinderlike ontvanklikheid en vreeslose dankbaarheid.

  • ToekomsVenster: ’n Verpligting en ’n prys

    08/08/2024 Duration: 03min

    Die skrywer sê dat die kroon van die hemelse wedloop onverganklik is. Niks kan daarmee vergelyk word nie. Dit kos egter toewyding en self prysgawe.

  • ToekomsVenster: Almal is op die veld

    07/08/2024 Duration: 05min

    Dis anders in die geloofslewe. Almal hardloop, sê Paulus.

  • ToekomsVenster: Dink en verken voordat jy vertel

    06/08/2024 Duration: 05min

    Ons het geduld en verhouding en begrip nodig. Sagtheid en deernis en omgee en liefde. Die Evangelie is eenvoudig, maar dit is nie simplisties nie.

  • ToekomsVenster: Christene doen dit anders

    05/08/2024 Duration: 04min

    Deernis, begrip en vergiffenis word deur die Koning vergestalt.

  • ToekomsVenster: Voorbereiding vir dit wat kom

    29/07/2024 Duration: 02min

    Jy moet dalk weer nadink oor jou prioriteite.

  • ToekomsVenster: Twee is beter as een

    29/07/2024 Duration: 04min

    Die waarheid van twee wat beter as een is, gaan by sommige partye in die huwelik verlore.

  • ToekomsVenster: Alles gawes uit God se hand

    29/07/2024 Duration: 02min

    Gee aan God die eer wat Hom toekom.

  • ToekomsVenster: Soek die versteekte skat in elke situasie

    29/07/2024 Duration: 03min

    Die Bybel sê – wie soek sal vind.

  • ToekomsVenster: Alles het ’n tyd

    26/07/2024 Duration: 03min

    “Alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar 'n tyd: ʼn tyd om gebore te word en ʼn tyd om te sterwe ...” – Prediker 3:1-2

page 5 from 8