Toekomsvenster
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 8:11:56
- More information
Informações:
Synopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodes
-
ToekomsVenster: ’n Lewe onder inspirasie van die Heilige Gees
23/11/2023 Duration: 02minMag Hy beheer kry in ons lewens.
-
ToekomsVenster: Om daar te wees vir kinders en jongmense
23/11/2023 Duration: 02minDie lewe is uitdagend, laat ons daar wees vir ons kinders en jongmense.
-
ToekomsVenster: Die wonder van die Kersboodskap bly
20/11/2023 Duration: 01minHet sy enige idee gehad van sy genesingswonders en sy prediking?
-
ToekomsVenster: Om vir die Here te werk
20/11/2023 Duration: 02minAi, dis aangenaam om vir die Here te werk.
-
ToekomsVenster: Uit dankbaarheid vir God te leef
20/11/2023 Duration: 02minIs jy al uit jou skuld uit?
-
ToekomsVenster: Die hemel se deur staan op
11/11/2023 Duration: 02minHet jy genade en ʼn sagte hart nodig vandag?
-
ToekomsVenster: Hoe gemaak met 2023?
11/11/2023 Duration: 02minVier wat goed was en is, en vergewe jouself soos God vergewe vir wat minder aangenaam was.
-
ToekomsVenster: ʼn Getuienis van oorvloedige genade
11/11/2023 Duration: 02minPraat maar met mense wat seer- en kwelpaaie geloop het. Min verwyt God, die meeste getuig van sy oorvloedige genade.
-
ToekomsVenster: Die soort vrede wat die Here gee
11/11/2023 Duration: 02minOns is moeg en het verkwikking nou nodig.
-
ToekomsVenster: Die Here bring vrede
11/11/2023 Duration: 02minMag die Here kragtig ingryp, ware bekering bring in die harte van mense wat die besluite maak. Mag die Here vrede bring in die Midde-Ooste.
-
ToekomsVenster: Daar's ’n manier om te sê jy verskil
06/11/2023 Duration: 02minSê jy verskil, dis jou goeie reg. Sê dit op so ʼn wyse dat die ander persoon nie stik na sy asem oor die gure wyse waarop hy, as medemens, behandel word nie.
-
ToekomsVenster: Sy guns speel verskillend uit
06/11/2023 Duration: 02minDit beteken nie dat God gunstelinge het nie. Sy guns speel verskillend uit in verskillende mense se lewens.
-
ToekomsVenster: Wie vertrou jy?
06/11/2023 Duration: 03minEk dink die Here verwag dat ons albei doen, maar om van tyd tot tyd net te vra vir wie jy nou eintlik vertrou, is nie ʼn ongesonde oefening nie.
-
ToekomsVenster: Ook hier sal die Here vir jou sorg
06/11/2023 Duration: 02minVan kleintyd tot vandag toe nog sorg die Here. Hy is getrou en doen wat Hy beloof het. Hy het geen tekort aan enigiets nie. By Hom is daar ʼn oorvloed genade, sorg, omgee, ondersteuning, noem maar op.
-
ToekomsVenster: Die Here sorg
06/11/2023 Duration: 02minDie laaste woord word inderdaad deur Hom gespreek. Sy beloftes staan vas en elkeen wat hier lees, kan daarvan getuig.
-
ToekomsVenster: Hy hoor ons
31/10/2023 Duration: 03minWat beteken die teksvers: Op die minste troos in die wete dat wat gebeur nie by God verbygaan nie. Dat Hy die versugting van sy kinders hoor. Dat Hy Hom die lotgevalle van mense aantrek.
-
ToekomsVenster: Sy genade is genoeg
31/10/2023 Duration: 03minSy genade is genoeg, elke dag. Alles wat ons nodig het, gee Hy gratis en verniet.
-
ToekomsVenster: Moenie nou moed verloor nie
31/10/2023 Duration: 02minGod is steeds op die troon. Moenie te gou moed verloor nie.
-
ToekomsVenster: Die spasie tussenin
30/10/2023 Duration: 02minTussen stimulus en respons is daar ʼn spasie. Dis ʼn geskenk van bo. Ons het twee ore en een mond. Eers luister, goed luister en dan wanneer die tyd daarvoor ryp is, reageer. Onthou, ʼn sagte antwoord keer die grimmigheid af.
-
ToekomsVenster: Kom ons gaan maak ʼn verskil
30/10/2023 Duration: 03minAs hierdie land gaan verander, sal dit net deur die ernstige nadenke en betrokkenheid van gewone mense soos ek en jy plaasvind. Die Here doen sy deel. Wat van ons? Is jy geregistreer en gaan jy stem?